Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

[DOWNLOAD] "Hoonlag van die Duiwel" by Lewis Logan * Book PDF Kindle ePub Free

Hoonlag van die Duiwel

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Hoonlag van die Duiwel
  • Author : Lewis Logan
  • Release Date : January 17, 2020
  • Genre: Mysteries & Thrillers,Books,
  • Pages : * pages
  • Size : 331 KB

Description

Owen Willard, desperaat om 'n suksesvolle skrywer te word, is selfs bereid om sy lewe op die spel te plaas in ruil vir sukses. Hy ontmoet 'n kulkunstenaar in Nice wie se beeldskone metgesel aan hom 'n belofte tot sukses maak mits hy sy siel soos Faust van ouds aan hulle sal gee. In 'n staat van roekelose brasserny en oorweldig deur haar skoonheid, stem hy in. Sukses volg, maar so ook die skadu van vroeΓ«re psigotiese episodes. Terwyl hy besig is met sy Magnus Opum, tref skrywersblok hom soos 'n voorhamer en onthou hy vir die eerste keer sy belofte. Hy word gedwing om boete te gaan doen in Baviaanskloof-wildernis. Hier wag 'n oud-minnares hom in en na 'n stomende liefdesnag versleg sy situasie en word hy 'n dure les geleer.
PS: Nie vir slaapwandelaars, vromes van hart en fundamentaliste nie!!


Free Download "Hoonlag van die Duiwel" PDF ePub Kindle